Adventure Events

Beesloop Plaaswedloop 15 & 5km Pretdraf / Stap

LAERSKOOL WORCESTER-OOS
Kom geniet 'n oggend van egte Bolandse plaasgasvryheid tussen die wingerde!
Hope pret, stalletjies,  gelukkige trekkigs en duisende rande om te wen op feesterrein by laerskool Worcester-Oos
Event Date:  21 Mar 2014
Province: Boland
Venue: Oudewagendrift Overhex, Worcester
Online Start Date: 17 Jan 2014
Online End Date: 17 Mar 2014
Contact: Corne
Contact Number: 082 892 9714

ENTER NOW

Afstand & Inskrywingsgeld
15km  Wedloop R57
Tydelike Lisensie  R36 (slegs vir 15km)
5km Pretdraf / Stap  R26

Begin Tyd
07:30

Plek
Oudewagendrift Overhex, Worcester

Registrasie
Registrasie en laat inskrywings vanaf 06:00 tot 6:50 by Oudewagendrift,Overhex,Worcester op dag van wedloop

Medaljes
1ste man en 1ste dame 15km: Goud
2de man en 2de dame 15km: Silwer
Eerste 200 drawwers wat 15km wedloop voltooi binne 2 1/2 uur: Brons

Prysuitdeling
Vind om 10:00 by die eindpunt plaas

Inskywingreels
1. Ouderdom: 15km 16 jaar en ouer / 5km Alle ouderdomme
2. Klublede moet hardloop met amptelike Klublere en amptelike 2014 lisensienommers op die voorkant en agterkant van hul frokkies (15km)
3. Atlete met tydelike nommers steek nommer voor op frokkie vas
4. ALLE ATLETE MOET 'N WEDLOOPKAARTJIE VOOR DIE WEDLOOP VOLTOOI WAT BY DIE EINDPUNT INGEHANDIG MOET WORD
5. 5km: Speld nommer aan voorkant vas
6. Stappers welkom

Algemene Inligting
1. Gereel Deur Worcester Atletiekklub Volgens Die Reels Van ASA En BA
2. Afsnytyd: 2 1/2 uur
3. Daar sal waterpunte beskikbaar wees
4. Die organiseerders aanvaar geen verantwoorelikheid vir verlore inskrywings nie en behou die reg voor om enige inskrywings te aanvaar of te weier
5. Toesig beskikbaar vir sportsakke
6. Verversings te koop

bees000
Last update on this event: 05/03/2014
Event added: 05/03/2014
General Event Details
DATE:
Friday, 21 March 2014
EVENT TYPE:
PROVINCE / AREA:
Western Cape, Worcester