Adventure Events

Beesloop Plaaswedloop 15 & 5km Pretdraf / Stap

LAERSKOOL WORCESTER-OOS

Kom geniet 'n oggend van egte Bolandse plaasgasvryheid tussen die wingerde!
Hope pret, stalletjies,  gelukkige trekkigs en duisende rande om te wen op feesterrein by laerskool Worcester-Oos

Event Date: 21 Mar 2015
Province: Boland
Venue: Oudewagendrift Overhex, Worcester
Online Start Date: 16 Feb 2015
Online End Date: 19 Mar 2015
Contact: Elda / Marinette / Corne
Contact Number: 082 331 8889 / 083 564 3338 / 082 892 9714

ENTER NOW
  
Afstand & Inskrywingsgeld
15km  Wedloop R68.40
Tydelike Lisensie  R36 (slegs vir 15km)
5km Pretdraf / Stap  R36

Begin Tyd
07:30

Plek
Oudewagendrift Overhex, Worcester

Laat Inskrywings En Registrasie
06:00 - 07:15 Op dag van wedloop by Oudewagendrift, Overhex, Worcester

Medaljes
1ste man en 1ste dame 15km: Goud
2de man en 2de dame 15km: Silwer
Eerste 200 drawwers wat 15km wedloop voltooi binne 2 1/2 uur: Brons

Prysuitdeling
Vind om 10:00 by die eindpunt plaas

Inskywingreëls
1. Ouderdom: 15km 16 jaar en ouer / 5km Alle ouderdomme
2. Klublede moet hardloop met amptelike 2015 lisensienommers op die voorkant en agterkant van hul frokkies (15km)
3. Atlete met tydelike nommers steek nommer voor op frokkie vas
4. ALLE ATLETE MOET 'N WEDLOOPKAARTJIE VOOR DIE WEDLOOP VOLTOOI WAT BY DIE EINDPUNT INGEHANDIG MOET WORD
5. 5km: Speld nommer aan voorkant vas
6. Stappers welkom

Algemene Inligting
1. Gereël Deur Worcester Atletiekklub Volgens Die Reëls Van ASA En BA
2. Afsnytyd: 2 1/2 uur
3. Daar sal waterpunte beskikbaar wees
4. Die organiseerders aanvaar geen verantwoorelikheid vir verlore inskrywings nie en behou die reg voor om enige inskrywings te aanvaar of te weier
5. Toesig beskikbaar vir sportsakke
6. Verversings te koop
Last update on this event: 27/02/2015
Event added: 27/02/2015
General Event Details
DATE:
Saturday, 21 March 2015
EVENT TYPE:
PROVINCE / AREA:
Western Cape, Worcester