Adventure Events

Afrikaans op 'n Drafstap Taalmonument Aandwedloop / Night Race 10 & 5km

In samewerking met Paarl Atletiekklub / In collaboration with Paarl Athletics Club
Sluit by ons aan vir ’n piekniek met musiek! Eie piekniekmandjies welkom.
Join us for a picnic with live music! Own picnic baskets welcome.
Stappers Welkom / Walkers Welcome
 
Event Date: 10 Dec 2014
Province: Boland
Venue: Taalmonument, Gabbema Doordriftstraat / Street, Paarl
Online Start Date: 16 Oct 2014
Online End Date: 05 Dec 2014
Contact: Sybrand du Plessis / Amira Clayton
Contact Number: 083 444 6940 / 021 863 4809 / 0543

ENTER NOW

Inskrywingsfooi / Entry Fee
10km R46
Tydelike / Temporary R36
5km R21

Wegspringtye / Starting Times
10km 18:30
5km Pretloop / Fun Run 18:40

Venue
Taalmonument, Gabbema Doordriftstraat  / Street, Paarl
GPS: 33° 45' 58.64" S 18° 56' 35.36" E

Addisionelle Inligting / Additional Information
1. Alle 5km-deelnemers ontvang ‘n woord wat op hul bors vasgespeld word.
2. Die eerste 500 vooraf-inskrywings, ontvang 'n verrassingspakkie / First 500 entries receive a goodie bag.
2. Pos– of aanlyn-inskrywings: Kry u wedloopkaartjie by registrasie voor die wedloop / Online or pre-entries: Pick your race card up at registration prior to the race
3. Inskrywings op dag van wedloop by Taalmonument / Entries on race day at Taalmonument: 17:00 - 18:15
4. Ouderdomskategorise-wapen & 2014-lisensienommers moet voor- én agterop frokkie gedra word / Age category tags & 2014 licence numbers must be worn on the front and back of the vest
5. Sportsak-fasiliteite sal beskikbaar wees / Tog bag facilities will be available
6. Verversings te koop / Refreshments on sale
7. Prysuitdeling / Prize-giving: 20:30
8. Sekuriteit / Security: 17:00 - 22:00

Medaljes / Medals

10km

Gold - First 5 men and ladies / Goud - Eerste 5 mans en dames
Silver / Silwer - 200
Bronze / Brons - 500

5km
Goud - Eerste man en dame
Silver - Tweede man en dame
Brons- Almal wat die wedloop voltooi / Bronze - All finishers

Algemeen / General

Wedloopkaart verpligtend moet by eindpunt ingehandig word / Race card compulsory - hand in at the finish
Ouderdom vir deelname / Age for participation 16 jaar / years +
Afsnytyd / Cut-off time 10km 20:30
Gelukkige trekkings / Lucky draws
Kontant pryse te wen / Cash prizes to be won
Pos-Inskrywings Sluitingsdatum  / Postal entries Closing date: 28/11/14
Aanlyn-inskrywings Sluitingsdatum / Online entries  Closing date: 05/12/14

Reëls / Rules
Volgens die reëls van ASA & Boland Atletiek
In accordance with the rules of ASA & Athletics Boland

Verklaring / Declaration

Ek verklaar hiermee dat ek ’n amateur is en onderneem om die reëls van die wedloop, sowel as die reëls van ASA na te kom. Hiermee onderneem ek om die organiseerders te vrywaar van enige eise wat direk of indirek mag voortspruit uit my deelname aan hierdie wedloop.

I declare that I am an amateur and agree to abide by the rules of the race as well as the rules of ASA. I hereby absolve and indemnify the organisers against any claims which may arise directly or indirectly from my participation in these events.

Die Afrikaanse Taalmuseum en –monument

Die Taalmonument op Paarlberg: *asemrowende uitsigte *begeleide toere *ideale piekniekplek *wandelpad *volmaanpieknieks, sterrekykaande & piekniekkonserte *Volksmond Koffie- en Kuriowinkel *troues en funksies

Die Taalmuseum in Pastorielaan: *interaktiewe uitstallings oor die wortels van Afrikaans *begeleide toere *navorsingsentrum *opvoedkundige programme *museumwinkel *kulturele aktiwiteite *konferensiesentrum *jeugklub

Tel: 021 872 3441 / 021 863 4809 www.taalmuseum.co.za Facebook: Taalmonument

Die Afrikaanse Taalmuseum en –monument

The Taalmonument on Paarl Mountain: *stunning views *guided tours *the perfect picnic place *walking trails *full-moon and stargazing picnics *picnic concerts *Volksmond Coffee and Curio Shop *wedding and function venue

The Taalmuseum in Pastorie Avenue: *interactive exhibitions on the roots of Afrikaans *guided tours *research centre *educational programmes *museum shop *cultural activities *conference centre *youth club

Tel: 021 872 3441 / 021 863 4809 www.taalmuseum.co.za Facebook: Taalmonument

Aangebied ten bate van Boland School for Autism
Boland School for Autism is in die Paarl geleë en is in 2010 gestig. Vandag huisves die skool 24 leerders. Dié leerders kom van sover as Tulbagh, Stellenbosch, Saron en Wellington. Die skool se span bestaan uit onderwysers, assistente, arbeids- en spraakterapeute, ’n biokinetikus, ’n opvoedkundige sielkundige en ’n skoolbestuurder. Ouers kan nie altyd al hierdie dienste bekostig nie. Boland School for Autism is ’n geregistreerde nie-winsgewende organisasie (reg nr 089-279NPO).

Tel: 084 610 9005 www.bolandautism.org.za

Die Historium Konferensiesentrum
Die Historium Konferensiesentrum is geleë in die hartjie van die Paarl langs die Afrikaanse Taalmuseum. Die konferensiesaal bied sitplek vir 100 mense. Die raadsaal is ideaal vir werkswinkels of opleidingsessies (tot 20 mense). Die sentrum is geskik vir klein troues, werkswinkels, opleidingsessies, kunsuitstallings, spanbousessies, produkbekendstellings, kerk- en Bybelstudiegroepe én bemarkingsaktiwiteite. Die fasiliteite sluit 'n pragtige tuin en 'n ten volle toegeruste kombuis in.

Tel: 021 872 2022 www.historium.co.zainfo@historium.co.za
Last update on this event: 12/11/2014
Event added: 12/11/2014
General Event Details
DATE:
Wednesday, 10 December 2014
EVENT TYPE:
PROVINCE / AREA:
Western Cape, Paarl
Map of Event Start